Wednesday 16 May 2012

2. Voëlvlug: Laaste Skooldae en Weermag.



Nadat dit bekend geword het dat Suid-Afrika uit die Olimpiese Komitee geskors sal word en die Olimpiese Spele nie meer vir Suid-Afrikaners toeganklik sal wees nie, verloor Leon sy entoesiasme om toegespits te oefen, maar hy geniet dit steeds om rugby te speel en hy hardloop langer afstande. 





Hoewel hy gedurende sy Hoërskoolloopbaan vroeg opgestaan en baie toegespits geoefen het, was daar geen gebrek aan vriende en sosiale bedrywighede nie.




Hy word opgeroep na die weermag waar hy in 1970 tweede luitenant word in 1 Valskermbataljon. Na voltooiing van sy Teologiese studies word hy aangestel as kapelaan.








No comments:

Post a Comment